Top: World: Afrikaans: Kuns: Musiek:
- 2 Catharinas - Naat en Kaat is volwasse(?) girls wat kan en wil rock, en iets te sê het vir mense soos ons. Mens raak onmiddelik verlief op die appels-en-koring feedback country van 2 plaas-rabbedoes
- Celsius - Suid-Afrikaanse popgroep wat ligte, kontemporere, oorspronklike Afrikaanse musiek speel. Aanhangerklub, lirieke, CD-inligting en optredes.
- Die Melktert Kommissie - Amptelike webwerf van dié musiekgroep met nuus, resensies, optredes en inligting oor die 2002 Rockspaaider Kompetisie.
- Erik en Nadia - A Cape-based duet who have been Zing finalists and who have a repertoire to suit a range of tastes.
- Hugo - Afrikaanse sanger van Suid-Afrika. Foto's, album-inligting, en MP3-aflaailêers.
- Lienka.co.za - Die amptelike webblad van Lienka van ddisselblom-faam.
- Musiek.co.za, webwerf vir Opreggeteelde Afrikaanse musiek - Deur kunstenaars vir kunstenaars. Opreggeteelde Afrikaanse musiek. Inheemse oorspronklike lirieke. Hierdie Webwerf word besit deur Afrikaanse kunstenaars om Afrikaanse vermaakkuns te bevorder. Ondersteun asseblief met jou hart en sieletjie !!!
- O My Hoed - Kitaardrukke en lirieke van Afrikaanse liedjies.
- PlatAnna - Tweetalige webwerf van dié Boeremusiek-kunstenaar met lirieke, luistermusiek, nuus, foto's, inligting oor optredes en besprekings.
- Raserig - Inligting- en besprekingsdiens vir SA klankkunstenaars. Foto's, inligting en klanksnitte.
- Riana van Wyk - Sola Gratia-musiek en -skool.
- Riku Latti - Amptelike Webwerf - Alternatiewe Afrikaanse Musiekmaker Riku Latti - met MP3s, Kuns, Gigs, Reviews, en inligting.
- Stille Nag Web - Alles oor die kerslied Stille Nag, die blad sluit die geskiedenis, bladmusiek, klanklêers en oor die honderd vertalings van die lied in.
The content of this directory is based on the Open Directory and may have been modified by DWodp
Powered by DWodp live version 1.1.4 Copyright © 2003 Dominion Web